1887

n Die Kerkblad - Redakteur ontvang Totiusprys : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Groot eer het prof. Amie van Wyk, redakteur van en afgetrede professor aan die Teologiese Skool, te beurt geval. Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het aan hom die Totiusprys vir Teologie toegeken. Die Totiusprys word toegeken vir werk en geskrifte van hoogstaande gehalte in die teologie of vir werk op die vlak van Bybelvertaling. Hierdie prys word een keer in twee jaar toegeken. Die prys word DV op 25 Junie vanjaar tydens die Akademievergadering in Potchefstroom aan prof. Van Wyk oorhandig.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3163/EJC56306
2004-05-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error