1887

n Die Kerkblad - Koningskinders kamp by Melkbos-Oppisee : jeug

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Koningskinders is al 'n huishoudelike naam in Bellville-Oos. Met hierdie diensaksie probeer ons omsien en uitreik na die talle minder bevoorregte kinders in ons omgewing. Die teikengroep is kinders uit huise waar armoede, hongersnood, werkloosheid, drankmisbruik, mishandeling, molestering en egskeidings 'n jammerlike werklikheid is. Hierdie kinders lewe in ons midde, tussen ons goed versorgde kinders. En ons lewe daagliks by hulle verby sonder om die nood eers raak te sien. Die nood is ook baie groter as wat algemeen gedink word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3163/EJC56307
2004-05-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error