1887

n Die Kerkblad - Werkende jeug kamp in die berge : jeug

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"Wat op aarde doen ek nou eintlik hier?", was die tema van ons kamp en (die hoofgedagte by meeste van ons) terwyl ons tjorretjies die groot trek soos van ouds teen die berge uit durf. Genadiglik het almal opgedaag by die FAK-terrein sonder enige noemenswaardige voorval en was ons verwelkom met warm koffie en begeesterde kampaanbieders. Die verwelkoming was behartig deur ds. Peet Coetzee, waarna ons summier in die gretige hande van ds. Ben Fourie, Riaan en Barry oorhandig was. Dit spreek vanself dat die kenmekaar 'n uiterste sukses was, waarna ons met lofprysing afgesluit het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3163/EJC56309
2004-05-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error