1887

n Die Kerkblad - Hemelvaart en sending

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die hemelvaart van Jesus was sy troonsbestyging. Toe Hy na die hemel opgevaar het, het Hy aan die regterhand van sy Vader gaan sit, en saam met die Vader regeer Hy nou reeds oor die heelal. Hierdie troonsbestyging van die Verlosser was 'n tema waarop die apostels gedurig in hulle prediking teruggekom het. Petrus sluit daarmee af in sy preek op die Pinksterdag in Jerusalem, en die skrywer van die brief aan die Hebreërs begin sy prediking daarmee: "Nadat Hy die reiniging van sondes bewerkstellig het, het Hy gaan sit aan die regterhand van die majesteit in die hoë hemel" (Heb 1:3).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3163/EJC56316
2004-05-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error