1887

n Die Kerkblad - Vakgroep vir Praktiese Teologie : van die Teologiese Skool

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vir elke dominee is dit, ten spyte van alles wat hy op Teologiese Skool geleer het, 'n skok om voltyds in die praktyk van die bediening te kom. Hy kan dit egter hanteer vanuit sy sterk roepingsbewustheid dat die Here wat hom geroep het, belowe het om hom deur die Gees en Woord te begelei deur al die fasette van die bediening. Die toerusting vanuit die Praktiese Vakke help mee om die skok nie 'n doodskok te maak nie en om deur wetenskaplike onderrig en blootstelling aan die praktyk van die bediening ervaring te kon opdoen. Die bediening van die Woord van die Here is so vol verrassings dat niemand met 'n voorgeskrewe reseppie die Here in die gemeente en in die wêreld kan gaan dien nie. Die vakgroep vir Praktiese Teologie poog om sterk Bybelse beginsels vir die praktiese bediening gekombineer met begeleiding in gemeentes in die praktiese fasette van die bediening op wetenskaplike wyse aan voornemende dominees oor te dra.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3163/EJC56319
2004-05-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error