1887

n Die Kerkblad - Die Gees lei in die hele waarheid : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Pinkster herinner ons aan die werk van die Heilige Gees. Kort voor sy kruisiging gee Jesus aan sy dissipels die gerusstellende belofte dat Hy sy Gees sal stuur om hulle - die kerk in kiem - in die hele waarheid te lei (Joh 16:13). Die Gees word spesifiek "die Gees van die waarheid" genoem (Joh 14:17; 15:26; 16:13), want alleen Hý kan in die hele waarheid lei.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3163/EJC56325
2004-05-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error