1887

n Die Kerkblad - 'n Volgende Afrikaanse Bybelvertaling op pad! : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op Donderdag en Vrydag 22 en 23 April 2004 het die Kerklike Advieskomitee saam met lede van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (BGSA) by die Bybelhuis in Kempton Park vergader. Die Gereformeerde Kerke is op die Advieskomitee verteenwoordig deur proff. Jorrie Jordaan, Fika van Rensburg, Paul Krüger, Hans van Deventer en dr. Braam Krüger (prof Herrie van Rooy is ook lid van die Advieskomitee, maar kon nie teenwoordig wees nie). Op sigself was die vergadering niks nuuts nie. Die Advieskomitee en die BGSA het al dikwels saam vergaderings gehad. Tog het die vergadering hierdie keer geskiedenis gemaak.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3164/EJC56335
2004-06-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error