1887

n Die Kerkblad - Te min vermaak vir gesinne in rolprentteaters ... : van oraloor

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Minder as 10% van rolprente wat in Suid-Afrika vrygestel word, is geskik vir die hele gesin! Die het rolprente wat sedert Junie verlede jaar tot op datum vrygestel is vir die misbruik van die Naam van die Here nagegaan. Die alfabetiese lys van rolprente met aanbevelings in dié verband kan op hul webwerf www.thenameofgod.com nagegaan word. Met dié handige inligting kan Christene voor die tyd tersaaklike inligting oorweeg en besluit of hulle 'n bepaalde rolprent wil sien al dan nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3164/EJC56337
2004-06-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error