1887

n Die Kerkblad - Pinksterfees ... sendingfees

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die Heilige Gees het nie vir die eerste keer met Pinkster in die wêreld werksaam geword nie. Hy was reeds by die skepping van die heelal betrokke. Hy is die Skeppergees wat oor die waters gesweef het en lewe gewek het. Hy het ook in die tyd voor Christus mense tot geloof gebring. Anders sou hulle nooit gelowiges kon word nie; hulle was trouens nie minder dood in hulle sondes as die mense in die Nuwe-Testamentiese tydperk nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3164/EJC56339
2004-06-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error