1887

n Die Kerkblad - - 'n mens wat ly? : standpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Baie word gesê oor die Mel Gibson-film, "The passion of the Christ". Ek wil 'n aspek uitlig wat onderbeklemtoon is, naamlik Jesus se twee nature - Christus as God en mens. Die Heidelbergse Kategismus verduidelik die rol wat sy Godheid in sy lyding gespeel het (Son. 6, v/a 17). Hy moes deur die krag van sy Godheid die las van die toorn van God aan sy mensheid dra. Totius berym dit só: "As U, o Heer, die sonde na reg wou gadeslaan, wie sou een enk'le stonde voor U, o Heer, bestaan?" (Ps 130:2). Geen mens kan God se straf teen die sonde dra sonder om soos mis voor die son te verdwyn nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3164/EJC56340
2004-06-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error