1887

n Die Kerkblad - Tuisonderwys - 'n hernude opsie : jeug

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Met al die vernuwing en verandering in die onderwys is die spreekwoordelike jakkals deesdae in die hoenderhok losgelaat - en die vere waai! Almal wonder en vra, die ouers en selfs die onderwysers is in die war, want niemand weet regtig waarheen alles op pad is nie. Vir Christenouers het die rooi ligte begin flikker met die nuwe godsdiensbeleid van die minister, en selfs in die kurrikulum vir die ander leerareas word omstrede aangeleenthede soos evolusionisme en relativisme behandel. Dis dus nou dat tuisonderwys weer 'n opsie word, veral vir ouers wat toegerus is en bereid is om die pad met hulle kinders te loop.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3164/EJC56346
2004-06-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error