1887

n Die Kerkblad - Verbondsonderrig as Bybelse beginsel : jeug

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wie te doen het met kategese, het te doen met die verbondsonderrig van die kerk aan verbondskinders en het daarom met 'n direkte opdrag van die Here te make (Ps 78:1-4; Deut 6:6-7; Joh 21:15). Verbondsonderrig het ten doel om verbondskinders só in die geloof te onderrig dat hulle begelei word tot geloofsekerheid, geloofsvolwassenheid, geloofsgehoorsaamheid en geloofsbelydenis.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3164/EJC56349
2004-06-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error