1887

n Die Kerkblad - Eendrag gee jeugkrag! : jeug

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Hierdie leuse weerspieël die nuwe benadering wat die drie deputaatgroepe wat met die jeug in ons kerke te doen het, nou ingeslaan het. Die deputate Jeugsorg, die deputate vir Katkisasie en die deputate vir Christelike onderwys gooi nou hul kragte saam. Alhoewel die samewerking tussen hierdie drie groepe ook 'n opdrag van die Nasionale Sinode 2003 aan elkeen was, het ons uit die praktyk aangevoel dat daar verskeie terreine is waar ons werk oorvleuel.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3164/EJC56351
2004-06-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error