1887

n Die Kerkblad - Ds. Josef Cornelius van der Walt : 3 Augustus 1937 - 3 Oktober 2002 : huldeblyk

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ds. Kerneels van der Walt is gebore op 3 Augustus 1937 te Bethulie. As boerseun het hy grootgeword op die plaas Kapteinskraal. Almal wat Kerneels geken het, was bewus van die edele menswees wat sekerlik gevorm is deur die lewe so na aan God se skepping ... die aarde ... die veld, die prag van die natuur. Daar was maar altyd, ook tydens sy bediening, die hunkering na die plaas. By geleentheid was daar selfs 'n melkkoeitjie wat die pastorie van melk voorsien het.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3165/EJC56371
2004-07-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error