1887

n Die Kerkblad - Pres. Paul Kruger en Abraham Kuyper : tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Ons herdenk in hierdie dae Paul Kruger. Die seun van die Groot Trek wat sy spore nie net op die Transvaalse Hoëveld nagelaat het nie. 'n Gelowige Calvinis wat selfs in die grootste teenspoed sy oog laat verlig het deur die troostende woord van God se vaste beloftes. "Die Mozes van Zuid-Afrika, die zijn volk een zoo schoone toekomst opende", om woorde van 'n eeu gelede aan te haal - woorde van die Nederlandse Eerste Minister in 1904, sy geesverwant en broer in die Here, dr. Abraham Kuyper.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3165/EJC56376
2004-07-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error