1887

n Die Kerkblad - Studie van die Nuwe Testament vir die bedieningspraktyk : van die Teologiese Skool

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Predikante is in die eerste plek Woordbedienaars. Hulle moet die woord van die Here, wat Hy vir ons in die Bybel laat opteken het, in die kerke preek. Daarom kan dit nie anders nie as dat predikantsopleiding sterk toegespits moet wees op die verstaan en uitleg van die Bybel. Gevolglik beslaan die studie van die Bybelvakke (Ou en Nuwe Testament) ongeveer een-derde van die totale sesjarige opleiding van voornemende predikante aan die Teologiese Skool in Potchefstroom. Hiervan word die helfte bestee aan die studie van die Ou Testament en die helfte aan die studie van die Nuwe Testament.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3165/EJC56383
2004-07-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error