1887

n Die Kerkblad - Toksine of tonikum? : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Skaars het die debat oor die Nuwe Hervorming min of meer 'n versadigingspunt bereik of prof. Irma Kroeze van Unisa (en voorheen van die PU vir CHO) gooi 'n nog groter knuppel in die teologiese en kerklike hoenderhok. Waar die Nuwe Hervormers hulle welbewus nog as "Christene" beskou (al is dit met 'n spesifieke inhoud), doen sy doelbewus afstand van die Christelike geloof. Sy bevind haar nie langer in die kerk nie, selfs nie op die grens van die kerk nie, maar in 'n soort "niemandsland".

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3165/EJC56387
2004-07-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error