1887

n Die Kerkblad - Pres. Paul Kruger na 100 jaar : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Iewers in 'n dagblad verskyn 'n berig dat pres. Paul Kruger op 14 Julie 100 jaar gelede oorlede is en ek dink: Paul Kruger was so 'n reuse gestalte in die Suid-Afrikaanse geskiedenis en in die GKSA dat daar besondere aandag aan sy nalatenskap gegee behoort te word. (Die bekende (2000:303) van Frikkie Wallis dui sy sterfdatum foutiewelik as 14 Augustus aan.) Die figuur van Paul Kruger verteenwoordig immers alles wat as "stoere Dopper" beskryf kan word - roepingsbewus en beginselvas. Hy was 100 jaar gelede vir baie 'n ikon, in die binnesowel as buiteland.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3165/EJC56388
2004-07-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error