1887

n Die Kerkblad - Die Christen se lewensweg : uit die Woord

Volume 107, Issue 3165
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

"Die wêreld is ons woning nie." Hierdie woorde van Totius onderstreep die tema van ons teksvers. Ons het hier op aarde geen vaste tuiste nie. Op onsself aangewys, is ons maar soos trekkers wat op 'n trekpad staan en ronddool sonder doel, nomades wat in tente woon, los opgeslaan, om daagliks verder voort te gaan op pad na nêrens nie, reisigers deur die aardse lewe heen met die kerkhof as ons afklimstasie. En in die sonde vasgevang, is ons maar soos plakkers in 'n plakkerskamp, van alle woninghoop ontdaan.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3165/EJC56389
2004-07-01
2017-08-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error