1887

n Die Kerkblad - Gesinne op die treintoer

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Elke jaar wanneer die tieners van die GKSAtreintoer na Namibië teruggekom het, het mens daardie Mark Shuttleworth-gevoel gekry. Nie die baie-geld-een nie, maar die ek-wens-ek-was-ook-daargevoel. Toe die kennisgewing kom dat ouers met laerskoolkinders dit vanjaar kon meemaak, het dit dadelik ons belangstelling geprikkel. Om landstreke wat ons nog nooit gesien het nie saam met geloofsgenote te beleef, het die toer besonder aantreklik gemaak.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3166/EJC56399
2004-08-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error