1887

n Die Kerkblad - WWW. vir die Koninkryk

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die virtuele ruimtes van die internet bied vir die kerk meer geleenthede om die evangelie wêreldwyd te bedien. Die goeie nuus dat Jesus die Here en Verlosser is, kan op so 'n manier ook die wêrelddeur weerklink. Individuele gelowiges kan regoor die aarde bemoedig en geestelik toegerus word. Uiteraard mag die internet hoegenaamd nie die rol van die plaaslike kerk vervang nie, maar kan aanvullend daartoe gebruik word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3166/EJC56402
2004-08-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error