1887

n Die Kerkblad - Sportsielkunde in Bybelse perspektief

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Is daar plek vir die Bybel in sport? Is dit moontlik om sportsielkunde en die Bybel met mekaar te versoen? Kan sportsielkundige ingryping aan die hand van die Bybel geskied sonder om enige van die etiese reëls van die professie te oortree, maar ook sonder om die Bybel te gebruik as 'n tipe van algemene "geneesmiddel" om probleme soos angs en stres te oorkom? In antwoord op hierdie vrae wil hierdie skrywer graag antwoord: Hoekom nie? Die Bybel verseker die gelowige tog dat enigiets in en deur God moontlik is: "Vir die een wat glo, kan alles" (Mark 9:23).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3166/EJC56411
2004-08-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error