1887

n Die Kerkblad - Gebed in sport ... dit mag en moet!

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wanneer aan gebed en sport gedink word, kom daar seker maklik in die gedagte die prentjie na vore van 'n span wat in 'n kringetjie bymekaarkom voor 'n wedstryd. Daar waar hulle dan onder andere 'n gebed doen. Dit is beslis nie al waartoe die saak van die rol of plek van gebed in sport vir die artikel beperk sal word nie. Daar sal (nie noodwendig streng wetenskaplik nie) in die breë gekyk word na of daar in sport in die geheel wel plek vir gebed is. Daarom sal daar vooraf gekyk word na wat presies gebed is, wat sport is en daarna of daar in sport wel plek vir gebed is.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3166/EJC56412
2004-08-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error