1887

n Die Kerkblad - Wen! ... Wen! ... Wen! Die wenmotief Bybels beoordeel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Dit kan net lekker wees. Om te wen is die in-ding. Jy hoor dit in die skole, in kantore, jy lees dit in koerante. Niemand wil meer verloor nie. Hoe anders? Hoe meer jy wen, des te groter die beloning. Jou aansien styg dramaties na elke oorwinning en nog meer word belowe as jy of jou span maar net kan wen. Sokkerspelers kry tot 'n miljoen rand per dag om hul span tot oorwinning te lei. Skole "koop" jong kinders om 'n wenskool te word.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3166/EJC56413
2004-08-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error