1887

n Die Kerkblad - Daar is 'n mens in elke voël ... die laaste woord

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Jeugvriend van my, wyle Manie Malan (ek en sy suster Annatjie was ook in dieselfde klas op skool) het 'n besondere fyn oog gehad vir voëls. Ons het altyd probeer om die "karakter" van elke voël in Afrikaans raak te vat. Die vraag was altyd: Wat verraai elke voël se verskyning? Wat sê die voël se manier van doen in verband met sy "persoonlikheid" (pervoël- likheid klink nie reg nie).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3167/EJC56421
2004-09-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error