1887

n Die Kerkblad - Die kerk in Wonga Park, Melbourne, Australië

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Melbourne is seker onder die top vyf mooiste stede in die wêreld. Saam met twee ander het dit onlangs weer die toekenning ontvang vir "The most livable city in the world". Soos alle groot wêreldstede is ook Melbourne baie sekulêr en net sowat 3% van die samelewing is praktiserende Christene. Tog het die Koning van die kerk ook in hierdie stad sy invloed en heerskappy laat geld. Die Christian Reformed Churches of Australia het 15 kerke onder die ressort van twee klasses in die breër Melbourne-omgewing.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3167/EJC56427
2004-09-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error