1887

n Die Kerkblad - Bid vir die kerk in Soedan!

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wat 'n geestelike voorreg om 'n week lank deur te bring met voorgangers van Christelike kerke wat die evangelie bedien in 'n land waar die ergste oorlog en bloedvergieting in die hele wêreld tans aan die gang is! Hoe verstommend om werklike diep blymoedigheid in 'n kerk te sien wat staande bly en selfs groei en besin oor hulle roeping om die land weer op te bou ten spyte van namelose lyding wat hulle tans beleef.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3167/EJC56432
2004-09-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error