
Full text loading...
Daar is in die jongste tyd 'n redelik algemene tendens by van die meer liberale teoloë om die profesieë in die Bybel net van toepassing te maak op die tyd van die profete se optrede. Sommige beweer selfs dat dit geen profesieë was nie, maar geskiedenis wat baie later, onder 'n bekende persoon se naam, as profesie aan die volk voorgehou is. In werklikheid dus nie woorde van God aan die profete nie, maar 'n bedrogspul wat onder die skyn van profesieë aangebied is.
Article metrics loading...