
Full text loading...
In hierdie uitgawe word grootliks gekonsentreer op die GKSA se geestelike en konkrete erfenis - in ons belydenisskrifte, maar ook ons ryk skat aan kerkgeboue. Hierdie artikel deur MIONE DU TOIT fokus op laasgenoemde. Die Redaksie bedank Mione vir 'n uitstaande bydrae wat haar liefde en entoesiasme vir hierdie onderwerp duidelik uitbeeld.
Article metrics loading...