1887

n Die Kerkblad - Die Heidelbergse Kategismus ... 'n belydenis wat gepreek, geleer en geleef moet word

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Spanning bring verandering. Soms tydelik, soms permanent. Soms ten kwade, soms ten goede. Die spanninge rondom die nagmaalsbeskouinge van Luther, Zwingli en Calvyn het permanente goeie verandering in die kerk teweeggebring. Die produk van hierdie spanninge ken ons as die Heidelbergse Kategismus. Ockie Struwig Die geskiedkundige verloop van die ontstaan van die Heidelbergse Kategismus was min of meer soos volg: Luther leer dat die liggaam en bloed van Jesus Christus wesenlik in die brood en wyn teenwoordig is - konsubstansiasieleer.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3167/EJC56439
2004-09-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error