1887

n Die Kerkblad - Misplaaste verwagting? : hoofartikel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Gedurende Augustus was die klein Vrystaatse dorpie Hertzogville volop in die nuus. Mnr. David Francis, 'n Durbanse profeet, het voorspel dat die gestorwe mnr. Paul Meintjes, toe (6 Augustus) alreeds 36 dae in die lykshuis, uit die dood sou opstaan. Die profeet sou hierdie boodskap direk van God ontvang het. En blykbaar het (sommige van) die familie hierdie boodskap geglo. En toe staan mnr. Meintjes nie op nie ..

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3167/EJC56446
2004-09-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error