1887

n Die Kerkblad - Massa-aksie teen misdaad : redaksioneel

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Mense stel nie meer belang in (steeds veranderende) misdaadstatistiek nie, want die ervaring op straat en in die huis bevestig die persepsie: misdaad neem toe en niemand is meer veilig nie. Inbrake, diefstalle, gewapende roof, verkragtings, kapings, moorde, noem maar op, daarvan loop die koerante oor en is ons TV-skerms oorversadig. Ons stede en townships, ons dorpe en plase, ons strate en stegies, word stadig maar seker in slagvelde omskep. Mens sou nie ver verkeerd wees nie om te praat van 'n oorlog met lae intensiteit.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3167/EJC56448
2004-09-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error