1887

n Die Kerkblad - Rietvallei stel CD vry

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Op Saterdag 28 Februarie is die Fehrle-pyporrel wat die Gereformeerde Kerk Rietvallei aangeskaf het in gebruik geneem. In die gees en met die blydskap waarvan 2 Kronieke 5 getuig is die feestelike geleentheid met Skriflesings, gemeentesang, koor en strykers, koperblaas- ensemble en die nuut geïnstalleerde pyporrel gevier. 'n Loflied tot die Here het opgegaan met die stemme en instrumente wat Hy gegee het om Hom te loof en prys.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3168/EJC56458
2004-10-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error