
Full text loading...
Dit was my besondere voorreg om van begin tot end by dié vertaling betrokke te wees. Ek het deelgehad aan sy voorgeskiedenis, aan sy vertaling, in die proses van herformulering en om namens die Bybelgenootskap op kritiese vrae te antwoord.
Article metrics loading...