1887

n Die Kerkblad - Het Calvyn ons sendingroeping versmoor? : tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

'n Wydverspreide persepsie bestaan by sommige geskiedkundiges en teoloë dat die denke van die Reformatore, veral van Calvyn, ons roeping om sending te doen versmoor en in die wiele ry. Iemand soos die Noord-Amerikaanse geskiedkundige William R Hogg het byvoorbeeld beweer dat 'n oorweldigende eenstemmige getuienis bewys dat die Reformatore nie die sendingdimensie van die kerk raakgesien het nie. Hy meen daar was in Calvyn se denke geen positiewe erkenning van 'n teologie van sending nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3168/EJC56470
2004-10-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error