1887

n Die Kerkblad - 'n Wonderbediening in die Kongo!

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

As mens die verhaal van die ontstaan van die eerste Nuwe-Testamentiese gemeente in Handelinge lees, dan word daar van wonderwerke vertel: die wonder van die uitstorting van die Heilige Gees en daarna die spreek in tale. En dan word daar net saaklik in Handelinge 2:43 gestel die apostels "het baie wonders en tekens gedoen ..." En die gemeente het gegroei. 3000 op die dag toe die Heilige Gees uitgestort is en daarna het die Here elke dag mense wat gered is by die gemeente gevoeg.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3169/EJC56488
2004-11-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error