1887

n Die Kerkblad - Kerk, skepping en evolusie : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

God het die mens met gawes en talente geseën waardeur ons sy skepping kan ondersoek en leer ken. Gelowige mense sal bely dat ons God eerstens uit sy heilige en Goddelike Woord leer ken, asook uit die skepping wat "voor ons oë soos 'n mooi boek (is) waarin alle skepsels, groot en klein, die letters is wat ons die onsigbare dinge van God, naamlik sy ewige krag en goddelikheid duidelik laat sien" (NGB, Art. 2).

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3169/EJC56494
2004-11-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error