
Full text loading...
Die skrywers raak in hierdie artikel 'n besonder sensitiewe en ook baie komplekse onderwerp aan waaroor ons met groot verantwoordelikheid moet debatteer, terwyl ons ook deeglik moet nagaan watter besluite ons nasionale sinodes oor die onderwerp geneem het.
Article metrics loading...