1887

n Die Kerkblad - Getuies van ons Here! : brandpunt

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Hierdie belofte en versekering in Handelinge 1 aan sy kerk sluit aan by sy opdrag en bevel in Matteus 28:19 om dissipels te maak van al die nasies. Die belofte hang saam met Jesus se hemelvaart en die uitstorting van die Heilige Gees. Omdat hulle Koning en Here in die hemel is en vandaar regeer, is dit sy onderdane se voorreg en geleentheid om van Hom te getuig, en ook omdat sy Gees woon en werk in almal wat in Hom glo. Christus se koninklike heerlikheid in die hemel en sy Heilige Gees wat Hy gee aan elkeen wat glo, maak dit tipies van die kerk om van hulleself af weg te wys en hulle Here en Verlosser bekend te maak.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3169/EJC56503
2004-11-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error