1887

n Die Kerkblad - Witwatersrandse bedieningsfonds verleen hulp aan gemeentes

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Vir dekades reeds bestaan daar Gereformeerde Kerke in Klassis Moroka, of soos die gebied miskien beter bekend is, Soweto. Die bedieningsnood in die gebied is groot, onder meer omdat daar tien gemeentes is en slegs vier predikante wat al die gemeentes moet bedien. Klassisse Johannesburg en Moroka het derhalwe in 1990 die Witwatersrandse Bedieningsfonds gestig met die doel om sustentasie aan Gereformeerde Kerke in Klassis Moroka te verleen om predikante te kan beroep en hulle te versorg.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3170/EJC56516
2004-12-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error