1887

n Die Kerkblad - Huldeblyk : Gerhardus Jacobus van Staden Roos

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Van Staden Roos het die ewige rusdag 11 dae voor sy 67ste verjaardag op 22 Julie 2004 ingegaan. Hy het 'n lang en bitter lyding gehad, maar hy het min daaroor gepraat sodat net mense wat ná aan hom was geweet het wat hy werklik deurgemaak het. Sy antwoord was altyd dat dit goed met hom gegaan het, al was hy swak en al het hy pyn en ongemak verduur.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3170/EJC56524
2004-12-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error