1887

n Die Kerkblad - Verdraagsaamheid nie altyd 'n deug nie

Volume 107, Issue 3170
  • ISSN : 0023-0596
This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

In ons samelewing met sy baie godsdienste en kulture het "verdraagsaamheid" 'n belangrike woord geword. 'n Mens mag nie sommer iemand of 'n instansie op sy/haar foute wys of kritiseer nie, want dan is jy "onverdraagsaam". 'n Mens mag in sommige gevalle selfs nie eers jou eie Christelike standpunt laat blyk of ander daartoe probeer oorreed nie, want dan word jy maklik van "intoleransie" beskuldig; jy tree dan nie "polities korrek" op nie. Hoe moet ons as Christene teenoor hierdie nuwe verskynsel staan? 'n Christen mag tog nie stilbly oor dinge wat duidelik volgens God se Woord verkeerd is nie. Besinning is dus noodsaaklik.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3170/EJC56529
2004-12-01
2017-07-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error