
Full text loading...
Sending in die 21ste eeu behoort omskryf te word as die bemagtiging van die lidmate van die kerk van Christus in die wêreld om deelgenote met God te wees in die verandering van die lewens van die bevolking van hierdie wêreld, om God te dien, en ook om van diens te wees vir mekaar tot God se eer. In dié verband moet sending dan verstaan word as die deelname van al God se kinders om uit te reik na alle mense, ook vir God. Hierdie omskrywing herbevestig die plek van diegene wat vashou aan die holistiese benadering tot sending.
Article metrics loading...