1887

n Die Kerkblad - Hoe vier ons Kersfees in ons kerke?

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Saterdag 25 Desember sal daar uitroepe van vreugde in elke huis wees, omdat Kersdag aangebreek het. Omdat ons in die suidelike halfrond geleë is val Kersfees in die somer. Duisende mense reis meer rond gedurende hierdie tyd as in ander tye van die jaar. Familie en vriende kom saam gedurende hierdie tyd. Volgens Kerkorde Artikel 67 word die viering van Kersfees oorgelaat aan die diskresie van die plaaslike kerkraad. Die interpretasie van hierdie kerkordeartikel het gelei tot verskeie maniere waarop kerklike feesdae gevier word (Kersfees, Paasfees, Hemelvaart). Ons vier hierdie dae op verskillende wyses.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3170/EJC56531
2004-12-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error