1887

n Die Kerkblad - Kersfees - 'n fees saam met kinders en kleinkinders

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wat 'n groot voorreg om soos baie ander gelowiges elders in die wêreld, as gesinne en familie saam te kom vir Kersfees. Om as familie, wat gedurende die jaar só min tyd en geleentheid het om bymekaar te kom, op dié wyse tog weer mekaar te siene te kry, spreek van groot liefde, genade en dankbaarheid teenoor ons Vader. Dit is beslis 'n baie mooi gebruik wat gekoester en in stand gehou moet word. Daar is so baie eensame bejaardes wat hulle kinders selde sien, wat nog te sê van hul kleinkinders. Kleinkinders herhinder mens weer aan jou jeugjare en laat jou weer jonk van gees voel. Kleinkinders is juwele waarmee God ons bekroon.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3170/EJC56533
2004-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error