1887

n Die Kerkblad - Kategismusprediking : aktueel en opbouend vir die geloof : van die Teologiese Skool

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Die praktyk van gereelde (sover moontlik weeklikse) Kategismusprediking is hopelik nog by elke Gereformeerde lidmaat, ook ons kinders en jongmense, goed bekend. Hierdie praktyk is vir ons as Gereformeerdes nie 'n willekeurige saak nie. Dit is selfs in ons Kerkorde vasgelê, eers in die Kerkorde van Dordt (1618) en gevolglik ook in dié van die GKSA.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3170/EJC56537
2004-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error