
Full text loading...
Ou- en Nuwejaarsdag is twee dae van die jaar wat nostalgiese herinneringe in jou gedagtes losruk. Jou oujaarsgedagtes het die verlede tyd as sentrum en jou nuwejaarsgedagtes het die toekomstige tyd in die visier. Altwee, oujaar én nuwejaar, het te doen met tyd. Die oorgang van die een jaar na 'n ander bring dit onder jou aandag dat nog 'n jaar verby is en daarmee het jou lewe met 'n jaar korter geword.
Article metrics loading...