1887

n Die Kerkblad - Jeug in krisis! : saamwoon en voorhuwelikse seks onder Christenjeug

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Jy is lief vir hom/haar, ja, maar moet jy met hom/haar trou - of sommer net saambly? Hierdie is 'n uiters belangrike vraag wat die gesprekke van Christenjeug in ons tyd kenmerk. Saamwoon as 'n proefhuwelik is 'n groeiende tendens onder Christenjongmense. Dit het die norm onder tersiêre en werkende jeug geword wat kies om hulle blyplekke en komberse te deel. Is dit 'n tendens waarby ons jongmense moet inskakel? Is dit Bybels aanvaarbaar dat ons jongmense moet saamwoon voordat hulle hulle finaal aan mekaar in die huwelik kan toewy? Wat is die rol van jeugleiers, ouers en die kerk as geheel in die regstel van hierdie abnormale praktyk onder ons kinders?

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3171/EJC56556
2005-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error