1887

n Die Kerkblad - Die probleem van verstaan : diskussie

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Wat bepaal hoe ek dinge verstaan? As 'n vriend my vrou by die kerk op die mond soen gaan ek nie die persoon te lyf gaan nie. Ek verstaan dat in ons Afrikaanse gemeenskap dit 'n aanvaarbare wyse is waarop mense mekaar groet. In 'n ander gemeenskap is so-iets totaal onaanvaarbaar. Dit lyk dus of die gemeenskap waarvan ek deel is my help om te verstaan wat rondom my gebeur.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3171/EJC56557
2005-01-01
2016-12-07
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error