1887

n Die Kerkblad - Gesinne ... 'n terugblik en vooruitskouing : tema

This is currently unavailable for purchase.

 

Abstract

Hoe daar aan die teks van gesinne geskryf word en hoe suksesvol dit is maak nie altyd deel uit van ons terugblik op die jaar wat verby is of van dit wat vir die nuwe jaar beplan word nie. Ouers is baie keer nie eers bewus van hoe hulle elke dag, week en maand aan die teks van hierdie "gesinsverhaal" skryf nie. Die keuses wat ons maak oor die kleur van die nuwe mat, of hoe die gordyne in ons huis moet lyk, neem baie keer meer tyd in beslag asom te besin oor watter skuiling die gesin bied teen die druk van buite.

Loading

Article metrics loading...

/content/kerk/107/3171/EJC56559
2005-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error